
Grondbone – Van Kiemplasma tot Registrasie
Een van die vrae wat dikwels op verskeie platforms gevra word, is hoekom daar so min nuwe grondboonkultivars aan die bedryf beskikbaar gestel word. Die kort en bon¬dige antwoord is dat dit ’n uiters duur en tydsame proses is. Hierdie artikel poog om lig op die ontwikkeling en regi-strasie van nuwe kultivars te werp.
https://sagrainmag.co.za/2025/03/03/grondbone-van-kiemplasma-tot-registrasie/

